Dora Bryan

Dora Bryan
Geboortenaam Dora May Broadbent
Geboorte (1923-02-07)7 Februarie 1923
Sterfte 23 Julie 2014 (op 91)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3 (2 aangenome)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1947–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dora Bryan (7 Februarie 1923 – 23 Julie 2014) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Fallen Idol (1948), The Ringer (1952), en A Taste of Honey (1961), en in die televisiereeks Last of the Summer Wine (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy